
Raymund Königk
Raymund Königk (BInt) doseer ontwerp by die Departement Argitektuur aan die Universiteit van Pretoria. Raymund is die eerste Suid-Afrikaanse wenner van die ELLE Solve ontwerptoekening. Hy voltooi sy voorgraadsde studies in 2002 met sy tesis wat ondesoek instel na die skepping van binne-ruimtes deur hergebruik in middestad behuising. Sy Twiice International Tesis Toekenning tel onder verskeie akademiese prestasies en in 2003 word hy uitgenooi om deel te neem aan die intree jong ontwerpers uitstalling by Rooms on View. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse ontwerper wat ‘n bydrae gelewer het tot Sir Terence Conran se outobiografie. Raymund praktiseer ook as binne-ontwerper in die privaat praktyk. Hy skryf in sy persoonlike hoedanigheid.
Opgedateer/Updated: 2008-04-17
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
Opgedateer/Updated: 2008-04-17
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
