Quintin Ellis
Na vele jare in bediening het ek iets nuut probeer. My debuut boek Die Oplossing Valhalla is vroeër die jaar vrygestel. Dit is die eerste volwaardige Afrikaanse fantasie verhaal vir volwassenes. Tans is besig met die opvolg daarvan Die Oplossing Die Pelgrim, asook 'n slypskool kursus vir diegene wat belangstel om in die fantasie genre te skryf.