PS Rossouw

PS Rossouw is ’n grondchemikus verbonde aan die Universiteit van Pretoria se Departement Plantproduksie en Grondkunde. Hy voltooi ook kursusse in Afrikaanse letterkunde en literêre teorie aan die Universiteit van Pretoria en UNISA.



Opgedateer/Updated: 2008-09-03
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top