Pieter van den Heever is webmeester vir Top CD asook Top Holidays & travel en werk aan sy webontwerp-diploma.
Hy’t in 2004 gematrikuleer en was vir byna twee jaar in die bankwese as huislenings- en kredietkaartkonsultant.
Hy skryf meestal wat in die diepste donkerste hoekie van sy hart wegkruip en voel dat dit help om dit op papier uit te kry – ' it sooths emotional pain'!