Peet

My naam is Yvonne Meuers,ek is ‘n 68 jarige weduwee en is baie eensaam. Ek het sober gewoontes en drink of rook nie. Ek soek na ‘n wewenaar (nie geskeides nie.)70 tot 75 jaar. Hy moet ook sober gewoontes hê en nie rook of drink nie. Ek bly in Krugers dorp. Yvonne Meuers
Top