ou mielieboer

Ek woon in Bothaville en is 'n mielieboer . Ek is 59, Afrikaans , NG Kerk-lidmaat, getroud, was al geskiet in 'n plaasaanval, is nie 'n rassis nie, maar hou van my soort mense, en gaan laai graag my batterye in die wildtuin.
Top