Nini
Het MA in Skeppende Skryfkuns (Cum Laude) verwerf met Stoornis, 2002. Bekroon met die UJ-prys vir beste debuurwerk, Afrikaans. Wen 'n prys (Room to Read) en Die Storie van Vusi se orkes verskyn in 11 tale (2008). Debuutdigbundel: Kodeks (2011; Cordis Trust Publikasies) Werk tans as vryskut-resensent / redigeerder / vertaler / spookskrywer.