Nina Botes verwerf die grade BA Tale (cum laude) en BA (Hons) Vertaling en Professionele Skryfwerk aan die Universiteit van Pretoria en ’n interuniversitêre Advanced Master of Literary Studies (summa cum laude) in Vlaandere met die Katholieke Universiteit Leuven as penvoerende instansie. Sy is tans besig met haar PhD aan die Universiteit Antwerpen.
Opgedateer/Updated: 2011-07-11
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za