Niké S. Jacobs

Niké S. Jacobs is tans ’n postdoktorale genoot aan die Noordwes-Universiteit se Klimatologie Navorsingsgroep. Sy het haar BArt et Scien-graad in Stads- en Streekbeplanning in 2016 aan die Noordwes-Universiteit voltooi. Daarna het sy ’n MSc (cum laude) en PhD verwerf met ’n fokus op, onderskeidelik, natuurgebaseerde oplossings vir stedelike uitdagings en die besluitnemingsimplikasies van persepsies rakende lewensgehalte. Haar epistemiese belangstelling lê in die kwaliteit van mense se lewens en hoe besluite rakende die ruimtelike omgewing lewensgehalte beïnvloed.

Green urbanism in derelict South African settlements: investigating green fabrics and green networks

Owen Williamson, Jako Viviers, Selna Cornelius, Niké S. Jacobs Academic research 2023-03-28

"The article aims to investigate the daily challenges these settlements encounter in determining whether green fabrics and green networks could be implemented in derelict SA settlements, as a possible solution to intercept the continuous degradation of the natural environment, and ultimately improve the residents’ quality of life."

Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke

Owen Williamson, Jako Viviers, Selna Cornelius, Niké S. Jacobs LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-03-28

"Inwoners behoort dus as deel van ’n multidissiplinêre benadering betrek te word by besluitneming- en ontwikkelingsprosesse omdat hul inheemse kennis onder andere kan bydra tot die volhoubaarheid van die voorgestelde oplossings."

Homes as multidimensional assets: the role of informal backyard rentals in South Africa from a planning perspective

Louis Lategan, Juaneé Cilliers, Niké S. Jacobs Academic research 2020-10-27

"Given recent insights into the social value of informal backyard rentals, the article primarily investigates the financial and economic values and secondarily the social values of informal backyard renting in a case study in Bridgton and Bongolethu, Oudtshoorn."

Wonings as multidimensionele bates: die rol van informele agterplaasverhuring vanuit ’n beplanningsperspektief

Louis Lategan, Juaneé Cilliers, Niké S. Jacobs LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-10-27

"Wat beplanning betref, is dit noodsaaklik dat die informele-agterplaasverhuring-sektor as ’n prioriteit beskou word in stadsbeplanningskemas, ruimtelike ontwikkelingsraamwerke en ander infrastruktuur-meesterplanne. So kan beperkende stelsels en regulasies, soos sonering, heroorweeg word om voorsiening te maak vir gemengde gebruike, tweede wooneenhede en hoër digthede."

Top