Nardus Nel is ’n fotograaf wat vir tien jaar by Rapport en 15 jaar by Huisgenoot en Media24 se tydskrifte gewerk het. Hy is die afgelope agt jaar ’n vryskut-fotograaf. Het al drie kort-kort verhale in Vrye Weekblad, Huisgenoot en Rapport-Tydskrif publiseer.
Opgedateer/Updated: 2010-01-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za