Nandi Venter

Nandi Venter is ‘n finalejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy studeer BA Taalstudie en werk as navorsingsassistent by die Eenheid vir Taalbestuur. Sy skryf omdat sy moet. Dit is haar manier om haarself te verskans teen die hedendaagse postmodernistiese vorm van eksistensiële angs wat seëvier onder ons generasie … Die pen bly maar magtiger as die lem.

 

Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top