nancym

Ek skryf al jare vir eie plesier en het nog nooit probeer om 'n artikel of kortverhaal te publiseer nie. Ek hoop wel om in die nabye toekoms my naam onder aan 'n gepubliseerde stukkie skryfstof te sien pronk :)
Top