Muchacho12
Ek is 19 jaar oud en studeer tans BIng Elektronies aan die Universiteit van Stellenbosch. Ek hou van lees, musiek luister, klavier speel, wonder oor die heelal en my bestaan, rekenaars en die ruimte.
Ek skryf graag wanneer ek 'n kansie kry en wil graag my werk met die gemeenskap deel. =]