monster134

Ek is 'n lorriedrywer. Met flieks in sy kop. Ek het 'n jaar terug begin skryf. Twee romans en 'n paar kort storietjies. Ek twyfel of ek ooit iets op 'n rak met my naampie op die rugkant en omkrulbladsye van al die lees sal sien, but I will die trying.
Top