MisteryMe

Ek skryf al n paar jaar kort verhale, maar het onlangs verander na Hygstories. my eerste twee boeke was 1 desember 2012 gepublish maar dit was nie suksvol gewees nie. Ek het geleer daar uit om nie so gou so groot te gaan nie, maar babysteps te vat. Ek wil net bysê, al was Contessa se dagboek vol fantasiee/ Countessa`s diary of fantansies my eerste werk is dit nog steeds my trots.
Top