Minx
Ek is n 26 jarige vrou en weduwee. Ek en my 1 jarige dogtertjie is al wat oor is van ons gesin. Ons was die 24 Mei 2014 in n motor ongeluk waar ons in n rivier in gery het net ek en sy het uit di 6 meter diep water gekom my man en my 5 jarige dogtertjie het nooit opgekom ni. Duikers moes kom die volgende dag om hulle uit te haal uit di bakkie. Elke dag voel vir my of di seer en pyn nooit beter gan raak ni. Ek mis hulle onsaglik baie en weet nie hoe om dit te hanteer as my baba dogtertjie n kind sien die selfde ouderdom as haar sus en net na haar toe wil gaan nie. Dis nog baie rou en seer en Nog ni werdlikheid nie. My man was ales en ek weet mens mag nie vra vra nie maar hoekom is hulle net vir so kort aan my geleen. My eerste ware liefde en kosbaarste kind is van my weggeneem.
