Michael De Kock-Willemse

"I am just a picture in the window pane of the world."
"To some a work of art is a journey into the soul, for others just a pretty picture."
~ Michael De Kock-Willemse (published on the internet)

Michael De Kock-Willemse is 'n vrydenker, stigterslid van die Demokratiese Party en besigheidsman wat in sy vrye tyd ook die Kaapse streeksvoorsitter is van die MX-5 Eienaarsklub. Hy is in Pietermaritzburg gebore, het in Caledon op 'n plaas grootgeword en het sy matriek voltooi op Bellville Hoër. Hy was betrokke by baie eerstes in die besigheidswêreld, onder andere was hy die eerste wat lewende dokumentasie per satelliet via Hartebeeshoek na Amerika versend het met die druk van 'n rekenaar-knoppie. Hy is jare reeds betrokke by aviasie-bedrywighede en is tans maatskappy-sekretaris by 'n publieke maatskappy. In sy vrye tyd skryf en dig hy, veral in Engels.

Opgedateer/Updated: 2009-05-05

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top