Mia van Schalkwyk

Op 22 vind ek my rus en inspirasie aan die voet van die berg, Horeb, in Clarens. Ek skryf, speel met kleur en klank, en droom graag dat ek kan vlieg.
Top