Maryke het by die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, gestudeer. Sy het vir ‘n paar jaar in Kommunikasie gewerk waarna sy in Bath, Engeland, gaan swerf het. Tans is sy werksaam by die Rotterdam School of Management in Nederland. Sy is oorspronklik van die Kaap af en haar gunstelingdinge is Tafelberg, die see, goeie wyn, ou vriende en nuwe mense.
Opgedateer/Updated: 2007-07-03
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za