Martie Kruger

Martie Kruger bly in Durbanville en is ’n gepubliseerde skrywer by Lapa Uitgewers. Van haar gepubliseerde boeke by Lapa is Gevang!, die mylpale-reeks, asook ’n kortverhaal in Lapa se nuwe bundel Sweef.




Opgedateer/Updated: 2010-01-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top