Marlene Wasserman, beter bekend as dr Eve, is ’n kliniese seksoloog. Na ’n loopbaan as maatskaplike werker en kliniese gesinsterapeut het sy haar doktorsgraad in menslike seksualiteit verwerf. Benewens radioprogramme is sy ’n gereelde gesig op televisie, lewer sy bydraes vir tydskrifte, webwerwe en akademiese joernale, gee sy lesings en het sy al verskeie boeke gepubliseer.
Opgedateer/Updated: 2010-04-08
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za