Multimodal idiolectal language use and authorship verification: a corpus analysis of Joan Hambidge’s idiolect across the borders of genres
2018-12-04"It can therefore be said without a doubt that Hambidge has a unique multimodal idiolect functioning across the boundaries of genres. Furthermore, the methodology followed in this article presents a possible set of variables to be used in similar comparisons between texts in terms of the verification of authors."
Multimodale idiolektiese taalgebruik en skrywerskapverifikasie: ’n korpusontleding van Joan Hambidge se idiolek oor die grense van genres
2018-12-04"'Hoe herkenbaar is die idiolek van ’n enkele skrywer wanneer die ondersoek na hierdie individu se idiolek oor die grense van genres uitgevoer word?' Om dié vraag te beantwoord, is ’n korpusondersoek onderneem om te bepaal wat die verskillende kenmerkende eienskappe van Joan Hambidge se idiolek is en om te bepaal of dit oor die grense van die multimodaliteite en genres sigbaar is."
Einstein-kompetisie: Mariska Nel
2016-06-22Mariska is tans besig met 'n PhD aan die NWU. Haar navorsingsbelangstellings sluit forensiese linguistiek en outeurskapidentifikasie in.

