Marinda Uys

André P Brink skelm in die bad gelees as tiener. Gebid vir ‘n tikmasjien en ‘n fiets gekry. Joernalistiek gaan swot omdat onderwys vir almal ‘n beter keuse was. Maak ‘n bestaan in Pretoria, skryf as doepa vir seer, droom oor die Weskus, ‘n opkrul-stoel, rooiwyn en ‘n kat op my voete.



Opgedateer/Updated: 2007-06-14
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top