Marije Versteeg werk reeds die afgelope agt jaar op die gebied van landelike gesondheid. Sy was en is betrokke by 'n verskeidenheid gemeenskaps- en navorsingsprogramme, veral rakende MIV/VIGS, en is tans projekbestuurder van RHAP (Rural Health Advocacy Project).
Opgedateer/Updated: 2010-11-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za