Marietjie Holloway was vir baie jare 'n onderwyser by die Eljada Skool [Oudshoorn] en later ook by Jana Skool [Kleinmond] wat sy in 1997 begin het. Albei skole is vir verstandelik gestremde kinders.
Tans is sy afgetree en skilder voltyds. Verder geniet sy die skryf van kinderverhaaltjies en gediggies vir haar drie kleinkinders.
Opgedateer/Updated: 2010-03-11
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za