The development of an academic resilience scale (ARS): a perfect fit for the South African context
2025-07-03"The importance of having resilient education students cannot be overstated, as South Africa is currently facing a significant shortage of teachers – a situation that is worsening according to recent statistics. It has been reported that the demand for qualified educators is increasing due to population growth and the retirement of existing teachers."
Die ontwikkeling van ’n akademieseveerkragtigheidskaal (AVS): nommerpas vir die Suid-Afrikaanse konteks
2025-07-03"Hierdie artikel rapporteer oor die kwantitatiewe aspek van ’n groter gemengdemetodestudie, met die fokus op die antwoorde van studente met Afrikaans as huistaal. Die doel van die breër gemengdemetodestudie was om ’n betroubare en geldige akademieseveerkragtigheidskaal (AVS) vir die Suid-Afrikaanse konteks te ontwikkel."
Teachers’ beliefs, teachers’ self-efficacy, teaching quality and instructional clarity: their relationship with South African learners’ mathematics achievement
2024-10-02"Policymakers and stakeholders should consider tailored training sessions for teachers. These programmes can focus on effective preparation techniques, such as optimising curriculum resources and integrating technology to streamline lesson planning."
Onderwysers se oortuigings, onderwysers se selfdoeltreffendheid, onderriggehalte en onderrigklarigheid: die verband met Suid-Afrikaanse leerders se wiskundeprestasie
2024-10-02"Beleidmakers en belanghebbendes behoort dit te oorweeg om geteikende opleidingsessies vir onderwysers aan te bied. Hierdie programme kan fokus op effektiewe voorbereidingstegnieke, soos die optimalisering van kurrikulumbronne en die integrasie van tegnologie om lesbeplanning te vaartbelyn."
A description of phonological patterns in Afrikaans children aged 24–72 months: a retrospective study
2024-02-06"This study aimed to describe phonological patterns (PP) in Afrikaans-speaking children aged 24–72 months. The study adds a valuable contribution by focusing on and capturing accurate and reliable information regarding the development of PP in specific age and gender groups in Afrikaans first-language speakers, as speech sound disorders (SSDs) are among the most prevalent communication disorders in young children."
’n Beskrywing van fonologiese patrone by Afrikaanse kinders van 24 tot 72 maande: ’n retrospektiewe ondersoek
2024-02-06"Hierdie ondersoek verskaf ’n waardevolle bydrae tot die ontwikkeling van fonologiese patrone (FP’e) by 24–72 maande oue kinders in die Afrikaanse bevolking. Daarbenewens lewer die navorsing ook kommentaar op die verskille in die voorkoms van FP’e tussen seuns en dogters."

