Maria

My naam is Ria Lombard. Ek woon in Drie Riviere, Vereeniging. Ek het ongeveer n jaar gelede begin boeke skryf. My eerste boek word gepubliseer in April 2014. Ek het nog altyd n voor liefde gehad vir boeke, stories. Ek konsentreer op jeug avontuur verhale. My eerste boek is n een van n reeks waarmee ek tans besig is. Boek een is "The fall of a Kingdom" en word uitgegee deur Author house uk. Ek wil ook graag in my moedertaal van my werk publiseer.
Top