Magmoed Martin

Ek is gebore in Distrik Ses, Kaapstad. Gematrikuleer by Woodlands Sekonder. Geswot by UWK. Tans 'n onderwyser by Chapel Straat Primer in Distrik Ses. Ek skryf sommer vir fun en net as ek in die mood is. Skool hou is die lekkerste ding since bubblegum en Mxit.
Top