Louis van Rensburg

Komponis, sanger, musikant. Musiek vir Televisiereekse soos:- Geknelde Land, Ballade vir 'n Enkeling, Arende, 7delaan. Talle uitreikings van musiek op albums. SAMA toekenning in 2000 vir album JY MAG MAAR. Nuutste uitreiking - TUISKOMS: 'n Argiefuitreiking van 224 Mp3 snitte wat alle opnames wat die kunstenaar tussen 1974 en die huidige moment opgeneem het. Talle hiervan is SAUK/SABC TRANSKRIPSIE opnames. SIEN OOK ONS WEBTUISTE en YouTube asook Google.
Top