Liana Meyer

Liana Meyer is ’n finale jaar regstudent by die US (is Afrikaans, swot in Engels), het hierdie jaar ’n tak van die studente-organisasie Students for Law and Social Justice op die US kampus begin, kom van Pretoria af, 24 jaar oud.

Likes: diere (groot animal rights believer), lewensdroom om ’n animal sanctuary oop te maak, goeie wyn, lekker kos, die natuur, intellektuele mense, debateer.

Dislikes: konserwatiwiteit, Bible-bashers, loud en bombastiese mense en mense wat nie die natuur waardeer nie.



Opgedateer/Updated: 2011-11-11

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Die whiteys en hul klassies

Liana Meyer 2011-11-11 As ek so lees aan al die blogposts, comments, tweets, nuusberigte en opinies wat al geskryf is oor die jongste ontwikkeling in die US se never-ending taaldebat, dan wil dit vir my voorkom dat die meeste van ons eintlik saamstem: die US moet ...
Top