Koot Pieterse

Koot Pieterse het in die Vaaldriehoek grootgeword. Sy loopbaanpad kronkel deur onderwys, dosent, navorser en bestuurder. Hy is tans dosent aan die Ingenieursfakulteit en die Sakeskool van Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.


 

Opgedateer/Updated: 2010-05-31
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top