Koos du Toit

JB (Koos) du Toit is 'n afgetrede dosent in die Sosiologie, aanvanklik aan US en later aan UWK. Hy is 'n stigterslid (2008) van die Afrikaanse Taalraad. Hy het sedert 1995, saam met wyle Johan Combrink, as vrywillige medewerker hom beywer vir die gelykberegtiging van Afrikaans op TV. In dié verband is ook verskeie van sy briewe en artikels in Die Burger gepubliseer.

Om die Rubicon vir US as inklusiewe Afrikaansmedium-universiteit oor te steek

Koos du Toit 2012-11-14 Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?
Top