Kobus Liebenberg

Kobus Liebenberg se formele kwalifikasies bestaan uit ’n BA (Noordwes-Universiteit, 1977), HOD (UOVS; 1978); BEd Hons (Universiteit van PE; 1987), MEd (Universiteit van PE; 1992), en hy het pas sy DEd aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie voltooi. Hy was vir 31 jaar in die onderwys waarvan die laaste 13 jaar as skoolhoof. Hy was vanaf 1998–2008 eksaminator en moderator vir Geskiedenis by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Kobus is sedert 2009 ʼn deeltydse dosent aan die Fakulteit Opvoedkunde van Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie op Wellington waar hy betrokke is by die opleiding van onderwysers en fokus op die terrein van Opvoedkunde.

Die opvoedermoreel van vandag se onderwysers

Kobus Liebenberg, Estelle Kruger Onderhoude 2017-09-21

"Baie opvoeders is in staat om spanning en stres in hul beroep en persoonlike lewe te hanteer. Vir baie ander opvoeders is die stres en die spanning onhanteerbaar en dit veroorsaak werkuitbranding, emosionele uitputting en gevolglike lae moreel." 

An evaluation of educators’ morale in schools in Wellington

Kobus Liebenberg Academic research 2017-09-12

"Although low morale is caused by factors at national level, in schools, the community and in the classroom, sustainable high morale must be managed daily by school management teams and governing bodies, supported by the provincial and national education departments."

’n Evaluering van opvoedermoreel in skole in Wellington

Kobus Liebenberg, Chris Hattingh LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-09-11

"Indien opgeleide en professionele opvoeders by die ontwerp van nuwe kurrikula betrek word, is hulle in staat om waardevolle bydraes en insette te lewer. Deurdat kundige opvoeders betrokke is by die evaluering- en disseminasiefase, kan dit dien as motivering vir opvoeders as vennote in kurrikulumontwikkeling."

Top