Kobus Ehlers

Kobus Ehlers is 'n trotse Suid-Afrikaner wat onlangs 'n BA (Waarde- en Beleidstudie)-graad voltooi het en nou spook met 'n MA (Besluitneming). Hy is vanjaar voorsitter van die Stellenbosch Studenteraad en ook 'n Raadslid van die universiteit. Verder is hy ook woonagtig in Eendrag Manskoshuis.

Tussendeur spartel hy met die taalbeleid en kwessies van nasionale identiteit. Hy is ook 'n ondersteuner van AfrikaAfrikaan, en het 'n groot passie vir die gebruik van tegnologie om gesprek en gemeenskappe te stimuleer.

 

Opgedateer/Updated: 2007-02-27
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top