Klokkie

Ek is maar net 'n doodgewone ou. Werk nie vir 'n baas nie, 50 jaar oud in jare en in gees nou eers 32. Gebalanseerde lewe, hou baie van die veld en die plaaslewe. Ek het darm 19 mense wat vir my werk.
Top