Katryn Penberthy

Ek is in die vroeë sestigs gebore en het my kinderjare aan die Witwatersrand deurgebring. Deesdae woon ek aan die noordweskus van Amerika saam met my man en kind en probeer so tussen deur al die elke dag se dinge tyd afknyp om te skryf.

Opgedateer/Updated: 2008-11-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za  

Top