Kate

 Nadat ek die onderwys vaarwel gesê het,  trek ek in 2008 Stilbaai toe en skryf  nou kortverhale, rubrieke, kinderverhale en artikels  in Engels en Afrikaans. Tussenin skilder ek, doen pottebakkery en stap met my hond.<div> </div>
Top