JustJames
Ek was nie sprokie boeke as kind gelees nie, maar gedigte van Jonker, Krog en Breytenbach. Die 'bubble' waarin meeste van hul veilig in leef en tog vir nou nog kan in funtioneer, het vir my van kind af al, gebars. Ek is sinies oor die wereld, jou presepsie en my eie slegte spelling. Tot ons weer nog 'n toring in die wolke bou, sodat ek dit kan help afbreek en jy kan sien wat dit uit bestaan. Voel vry om my te laat weet wat jy dink, wees verseker dat ek my opinie ook sal lig. Ek behou alle kopie reg op al my werke Groete James Edward Honiball