Vonnisbespreking: Sorgsaamheidsplig van ouers teenoor kinders
2018-05-16"Die verweerders ontken dat hulle nalatig was en voer aan dat die beserings deur die uitsluitlike nalatigheid van die kind se moeder veroorsaak is, omdat sy haar na die verweerders se perseel gebring het, wel wetende dat daar ’n swembad en onbeskermde visdam is waarin sy kon val ..."
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid vir onvoorsienbare gevolge van mediese nalatigheid
2017-11-14"Die pasiënt het in ’n permanente vegetatiewe toestand verval en kan nie meer vir haarself sorg of dink nie. Sy ly aan demensie en swak geheue en is verstandelik gestremd; sy is feitlik blind en kan nie loop of praat nie. Haar toestand is onomkeerbaar."
Allegations of adultery: actionable defamation?
2017-08-17"Allegations of adultery still put a person’s moral character and lifestyle in a bad light, are therefore defamatory in nature, prima facie wrongful, and should in principle still found a defamation action."
Vonnisbespreking: Bewerings van owerspel: gedingsvatbare laster?
2017-08-17"Bewerings van owerspel val duidelik binne hierdie kategorie en sal sekerlik die slagoffer se goeie naam of aansien in die oë van die redelike persoon nadelig tref. Huwelikstrou word steeds op grond van die morele en godsdienstige oortuigings van die gemeenskap hoog geag en huweliksontrouheid weens owerspel veroordeel en as blaamwaardig beskou."
The new wrongfulness test: A Trojan horse endangering delictual principles?
2017-06-28"The trial judge pointed out that the existence of a legal duty on the part of the school to prevent injury to Jaco and the school’s failure to do so were common cause between the parties and not in dispute."
Vonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat delikteregbeginsels bedreig?
2017-06-27"Die partye was dit eens dat die skool, wat die paaltjie op die speelgrond geplant het om ’n jong boompie te stut, ’n regsplig gehad het om beserings te voorkom. Onregmatigheid het dus vasgestaan."
Vonnisbespreking: Swembaddens, visdamme, ander waterpoele en kinderslagoffers – deliktuele aanspreeklikheid
2017-04-20"Desnietemin rus die primêre verantwoordelikheid vir die veiligheid van kinders op hul ouers. Dit is hul plig om toe te sien dat hul kinders nie alleen ronddwaal op persele waar gevare skuil nie, al is dit net vir ’n baie kort tydjie."
Vonnisbespreking: Bemoeiing met ’n uitsluitende kontraktuele verhouding getroef deur vrye mededinging
2017-03-23Johann Neethling en Johan Potgieter bespreek vier sake waarin beweer is dat Masstores ’n delik gepleeg het deur bemoeiing met die uitsluitende ooreenkoms tussen ’n voedselkleinhandelaar (Pick n Pay of Shoprite Checkers) en die eienaar of verhuurder van ’n winkelsentrum ingevolge waarvan die voedselhandelaar die eksklusiewe reg gehad het om voedsel in die sentrum te verkoop.
Delictual liability for an omission: wrongfulness and negligence
2016-03-29"If the essential functions of these two delictual elements are kept in mind, namely, in the case of wrongfulness of and omission, whether there was a legal duty on the actor to prevent harm by positive conduct, and if so, in the case of negligence, whether the reasonable person would have foreseen damage and taken steps to prevent it, there can be no question of confusion."
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid weens 'n late: onregmatigheid en nalatigheid
2016-03-29Hierdie bespreking neem die kernkwessies onregmatigheid en nalatigheid onder die loep om moontlike verwarring uit die weg te ruim en duidelikheid oor die toekomstige toepassing van die twee delikselemente te probeer bring.
Action for wrongful suffering through disability (wrongful life)
2015-06-29"We submit that the action for wrongful suffering through disability (wrongful life) should indeed be recognised within the sphere of the law of delict, as all the elements of a delict can comfortably be accommodated within the field of application of the action."
Vonnisbespreking: Aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid (wrongful life)
2015-06-25"Ons doen aan die hand dat die aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid wel binne die sfeer van die deliktereg erken behoort te word, omdat al die elemente van ’n delik goedskiks binne die toepassingsgebied van die aksie neerslag kan vind."
