Isabella
Ek is n groentjie skrywer met n groot hart en n storie of twee om te vertel. Verskeie skryfskole en skryfkursusse bygewoon en n skryfkompetisie al gewen. Klein begin - oornag sukses neem selde minder as tien jaar maar ek het die eerste tree geneem! Is besig met n biografie, n bundel Afrika verhale en n groot storie.