Isabella Hough

Isabella Hough is 'n finale jaar student in Afrikaans en Nederlands en het in 2006 gematrikuleer aan die Hoër Meisieskool Bloemhof. Sy is woonagtig op Stellenbosch.

Opgedateer/Updated: 2009-04-28

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top