Isabel Niemand

Isabel Niemand is ’n ongepubliseerde digter van Kaapstad en sy skryf meestal vir haar eie plesier.  Sy het die wêreld as kind in boeke op ’n Karoo stoep ontdek en verken dit vandag deur te reis. 

 

Opgedateer/Updated: 2009-11-30

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top