Inkspatsels
Ek is 'n woordsifter en digter, blogger-jogger en kwashaler extraordinaire - of so wil ek dink.
Een Afrikaanse digbundel gepubliseer; gedigte in verskeie bloemlesings opgeneem.
Ek is 'n professionele, verslaafde skilder; met 'n passie vir die mens. My werke swerf oraloor.