inkkoors

Ly hewig aan INKkoors. Ewig besig met woorde wat koorsagtig wag om ge-INK te word. Karookind in murg en been. Lief vir stories vertel. Humoristies. Eienaar van Amateurteater. regisseur en dramaturg.
Top