Ek is ’n woordboemelaar. En woordboemelaars het nie name nie. Alles van my is net ’n raps van die loodslyn af. Ek is nie ’n protagonis nie. Ek is nie kwaad of angstig nie. Ek is ’n vulsel. ’n Toevallige karakter in ’n straattoneel. ’n Skaduwee. En nie ’n kleurvolle een nie. Een van die onnodige crowd. Die deel wat hulle deesdae met komper-graphics maak.
Opgedateer/Updated: 2010-06-25
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za