
’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal
2024-11-19"Danie was by uitstek ’n Renaissance-man. Realiteit, intellek, verbeeldingswêrelde, hedonisme en die onaantasbare kon hy naatloos vermeng. Hy was geduldig en kon jou wys op moontlike talente wat jy besit waarvan jy glad nie bewus was nie."

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx
2021-10-04"Mimi Coertse se karakternaam in Egoli was Isabeau, natuurlik uitgespreek as 'Isabou'. Maar as gevolg van die onlangse 'face lift' kon die liewe Hermien [Dommisse] net 'Isabe' sê. Ek is na Franz se kantoor en het gesê: 'Franz, as jy nog één face lift van Hermien toelaat, verloor ons die a-klank ook!'"