Helene

Ma van twee seuns. Skryf vir dieselfde rede hoekom ek glo - omdat ek nie anders kan nie. Sopas 'n blog begin - my oudste seun het by die Franse Vreemde Legioen aangesluit, en ek dink dit is 'n goed genoeg verskoning om te blog!!
Top