Heinrich
Eks n simpel Afrikaanse spekende, singende, tekenende, inspireerde seun van die Karoo. Eks eenvoudig genoeg om in te pas in die meeste gesin, maar vol genoeg fiemies om op die eerste naweek die pad gewys te word. Ek mal oor die natuur, goeie musiek, wyn, geselskap en sommer net menswees.
IN klomp woorde is ek eintlik PLAIN COMPLICATED KOMMIN.