Hanlie Coetzee

Hanlie Coetzee is 'n skrynwerker, boekbinder, fotograaf en internetslaaf wat in Kaapstand woon.

Sy het allerlei dinge al probeer, sommiges met sukses en vele daarsonder. Daar is egter ’n deurlopende tema in al haar pogings: ’n liefde vir boeke – lees, bestudeer, publiseer, maak en soms ook skryf.
 

Opgedateer/Updated: 2010-02-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top