Grant-Pierre van Wyk

Grant-Pierre van Wyk studeer opvoedkunde by CPUT.

Moedertaalonderrig is van kardinale belang in Suid-Afrika; dis ononderhandelbaar

Grant-Pierre van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-06-29

"My Engelse mentoronderwyser ... het my binne die eerste paar dae van my proeftydperk in kennis gestel dat 50% van haar Engels Huistaal-leerders in Graad 8 hulle eerste kwartaal met lof gedruip het. Waarom? Die antwoord is verbasend eenvoudig. Afrikaanse en Xhosasprekende ouers ... stuur hul kinders na Engelse skole toe."

Top